Archive for Januarie, 2009

From Me

Posted: Januarie 19, 2009 in Uncategorized

good-morningLife doesn’t give you the people you want …………

Instead He gives you the ones you need:

To teach you,

To hurt you,

To love you, and

To make you exactly

The way you should be ……….

The Best …!!

Every Morning leave your worries outside the gate because that’s where they pick up the garbage.

A Story to live by

Posted: Januarie 16, 2009 in Uncategorized

There was a blind girl who hated herself because she was blind. She hated everyone, except her loving boyfriend. He was always there for her. She told her boyfriend, If I could see the world, I will marry you.

One day, someone donated a pair of eyes to her.When the bandages came off, she was able to see everything, including her boyfriend.

He asked her, Now that you can see the world, will you marry me? The girl looked at her boyfriend and saw that he was blind. The sight of his closed eyelids shocked her. She hadn’t expected that. The thought of looking at them the rest of her life led her to refuse to marry him.

Her boyfriend left in tears and days later wrote a note to her saying: Take good care of your eyes, my dear, for before they were yours, they were mine.

This is how the human brain often works when our status changes. Only a very few remember what life was like before, and who was always by their side in the most painful situations.life-is-a-gift2

Life is a gift

Today before you say an unkind word – Think of someone who can’t speak.

Before you complain about the taste of your food – Think of someone who has nothing to eat.

Before you complain about your husband or wife – Think of someone who’s crying out to GOD for a companion.

Today before you complain about life – Think of someone who died too early on this earth.

Before you complain about your children – Think of someone who desires children but they’re barren.

Before you argue about your dirty house someone didn’t clean or sweep – Think of the people who are living in the streets.

Before whining about distance you drive Think of someone who walks the same distance with their feet.

And when you are tired and complain about your job – Think of the unemployed, the disabled, and those who wished they had your job.

But before you think of pointing the finger or condemning another – Remember that not one of us is without sin.

And when depressing thoughts seem to get you down – Put a smile on your face and think: you’re alive and still around.

Die Skrywer is Robert Peterson: Hy Skryf:

Sy was maar n skamele 6 jaar oud toe ek haar vir die eerste keer ontmoet het. Ek ry gewoonlik die 4 km af strand toe elke keer as ek voel dat die wereld vir my te klein word. Sy was besig om n sandkasteel te bou, en toe sy opkyk, kyk ek in die pragtigste blou ogies, so blou soos die see self. “Hallo”, se sy. Ek antwoord met n knik van die kop, nou nie juis in n bui om te bodder met n klein dogtertjie nie. “Ek bou”, se sy. “Ja, so sien ek. Wat bou jy?’ Ek gee nie juis om wat sy bou nie…. “Aag ek weet nie, ek voel maar net lus om in die sand te speel. Die idee trek my nogal aan, en ek trek my skoene uit. n Strandlopertjie sweef verby. “Dis n vreugde”, se sy. “Dis n wat?” ” n Vreugde. Mamma se dat n strandlopertjie vir n mens vreugde bring.” Die strandlopertjie verdwyn oor die duin “Koebaai vreugde mompel ek vir myself. “Hallo Pyn!” Ek draai om om te loop. Depressie het aan my geknaag – my lewe was n gemors. “Wat is jou naam?” Hierdie dogterjie gaan nie maklik tou opgee nie. “Robert”, se ek “Robert Petersen” “Ek’s Wendy……ek is ses.” “Hallo Wendy” Sy giggel. ” Jy is snaaks”, se sy. Ek lag, ten spyte van die donker wolk wat oor my gemoed hang en ek stap aan. Haar klokhelder giggel-laggie volg my. “Kom weer meneer P”, skree sy, “kom sodat ons nog n gelukkige dag kan he!” Na n paar dae van onbeheerde Boy Scout, frusterende vergaderings en n kranklike moeder, het die son een oggend so vrolik geskyn dat ek die skottelgoedwater van my hande afgeskud het en toe se ek vir myself: “Robert, jy het n strandlopertjie nodig”. Die heerlike sout seelug wag vir my, en ek gryp my jas. Die wind is ysig, maar ek stap aan en probeer die rustigheid van die strand indrink, daardie rustigheid wat ek so bitter nodig het. “Hallo meneer P,” roep sy my, “wil jy kom speel?” “Wat het jy ingedagte?” Ek voel¬† half vies vir hierdie inbreuk op my gedagtes. “Aag, ek weet nie….wat dink jy?” “Wat van kennetjie?” vra ek half sarkasties. Haar klokhelder laggie weerklink oor die strand. “Ek ken nie daardie speletjie nie” “Nou maar dan loop ons maar sommer” Ek kyk af na die lewendige klein figuurtjie, en ek kan nie help om die delikate bleek gesiggie raak te sien nie. “Waar bly jy?” “Daar annerkant”, se sy, en sy beduie in die rigting van n paar somerhuisies. Dis baie snaaks dink ek. Om in die winter in somerhuisies te kom bly…. “En waar gaan jy skool?” “Ek gaan nie skool toe nie – Mamma se ons is met vakansie.” Sy babbel aanmekaar terwyl ons met die strand afstap, maar my gedagtes is baie ver weg. As ek later huistoe ry, se Wendy vir my dat dit n baie lekker dag was. Ek glimlag vir haar – snaaks genoeg voel ek sommer baie beter. Drie weke later jaag ek af na die strand toe. Dinge het nou net te veel vir my geraak, en ek is nie in n bui om eers vir Wendy te groet nie. Ek sien iemand op die somerhuisie se stoep sit – seker Wendy se ma – en ek voel asof ek vir haar wil skree: “Hou jou dogtertjie asseblief vandag tuis!” Ek stap gejaag, maar Wendy haal my in. “Asseblief, nie vandag nie snou ek haar toe, “Ek wil alleen wees!” Sy lyk vandag onnatuurlik bleek en uitasem. “Hoekom?” vra sy. Ek gaan staan, draai om na haar toe ek skree: “Want my ma is dood”. En skielik wonder ek waarom ek dit vir hierdie kind vertel. “O”, se sy saggies, “dan is dit n slegte dag.” “Ja, se ek, en gister, en eergister, en …..aag gaan tog net weg!” “Was dit seer?” sy kan net nie ophou nie. ‘Wat was seer?” ek is moedeloos, met die dogterjie en met myself. “Toe sy dood is?” “Natuurlik was dit seer!” kap ek terug, sonder om die bedoeling agter haar vraag te verstaan. Ek draai om en stap haastig weg, versonke in my eie seer gedagtes. n Maand of wat later, toe ek weer op die strand kom, was sy nie daar nie. Ek voel skuldig en skaam oor my gedrag, en…. ek het haar nogal gemis. Ek stap na die strandhuisie toe en klop aan die deur . n Vrou maak oop. “Ek is Robert Peterson”, se ek, “ek mis jou dogterjie so vandag en het net gewonder waar sy is”.
O ja, meneer Peterson, kom in asseblief. Wendy het so baie van jou gepraat. Ek is so jammer dat ek toeglaat het dat sy jou so pla. As sy n oorlas was – dan vra ek verskoning. ‘Aag nee wat, sy is so borrelende klein dogterjie.” En skielik besef ek dat ek dit werklik bedoel wat ek se. “Wendy is verlede week dood, meneer Peterson. Sy het bloedkanker gehad – het sy jou gese?” Skielik draai die wereld om my, en ek gryp haastig vir n stoel. Ek is sprakeloos. ‘Sy was so lief vir hierdie strand, en toe sy vras dat ons hierheen kom,toe kon ek nie nee se nie. Sy het soveel beter hier gelyk, en hier het sy baie gelukkige dae gehad. Maar die laaste paar weke het sy baie vinnig agteruit gegaan. “Haar stem bewe” ” Sy het iets vir jou gelos… as ek dit net kan opspoor. Sal jy omgee om n bietjie te wag – ek soek dit net gou?” Ek knik my kop – ek soek vir woorde – maar hulle ontbreek.Wat se ek vir hierdie pragtige jong vrou?” Sy gee vir my n vuil koevert met “MR.P” op geskryf in groot kinderletters. Binne is n tekening in helder kleure – n geel strand: n blou see, en n bruin voel, en onderaan die woorde ” n Strandloperjie om geluk te bring” Ek kan nie die trane keer nie, en hierdie klip-hart van my wat lankal vergeet het wat dit is om lief te he, kraak en ek breek. Ek neem Wendy se ma in my arms “Ek is so jammer, so bitter jammer”, is al wat ek uitkry, oor en oor, en saam huil ons. Daardie kosbare prentjie is geraam, en hang in my studeerkamer. “ses” – woorde- een vir elke jaar wat haar kort lewetjie – se vir my van harmonie, dapperheid en n onvoorwaardelike liefde. n Geskenk van n dogterjie met see-blou oe en hare die kleur van die seesand – sy het my geleer van die geskenk van ware liefde. Hierdie verhaal is opgeteken deur Robert Peterson. Dit het meer as 20 jaar gelede afgespeel, en hierdie insident het sy lewe onherroeplik verander. Ons kan hieruit leer dat ons tyd moet maak om die lewe te geniet, en tyd te maak vir mekaar. Die lewe is so gekompliseerd – die gejaag en elke dag se probleme, traumas kan maak dat jy fokus verloor en van die dinge wat rerig saakmaak vergeet. Gaan gee vir die mense in jou lewe waarvoor jy lief isd vandag n ekstra drukkie, net om te se dat jy omgee en vir hulle lief is. En gaan stap n draai in die tuin, en ruik aan die blomme. Drink die skeppingswonder van God in, en gee aan Hom eer. Wendy het nie maar toevallig op Robert se pad fekom nie – daar is nie so ding soos toeval nie. Sy was daar met n doel. So bring die Here dinge op ons pad met n doel – soms is dit nie lekker nie, soms raak dit daar diep binne in jou bors, waar n waslap nie kan was nie, aan jou hart. Maar sien die hand van God daarin, en dank Hom daarvoor. Ek bid vir jou n strandloperjie-dag toe!strandloper

To all my Friends!!!!!!!!!!!!!

Posted: Januarie 12, 2009 in Uncategorized

online-friendsTo all my sweet, choc chip, honey dipped candy coated friends! Have a splendid day….Mwah

I knocked on HEAVENS door today God asked: What can I do for you? I said: ” Please love, protect & bless the one who’s reading my blog today” He smiled & replied: ” I already did!” ENJOY YOUR DAY

toti