Archive for Junie, 2009
Lyk my dit gebeur as jy met n Pilot getroud is – Damm Dog!!!
Posted: Junie 30, 2009 in UncategorizedFamily I ran into a stranger as he passed by, Oh excuse me please, was my reply. He said, Please excuse me too; I wasn’t watching for you. We were very polite, this stranger and I. We went on our way and we said goodbye. But at home a different story is told, How [...]
Die Here weet……. Wanneer jy moeg en moedeloos voel weens Verpletterende omstandighede en situasies. Weet die Here hoe hard jy probeer het. Wanneer jy so lank trane gestort het En jou hart is beklemd….. Het die Here jou trane getel. As jy voel jou lewe is doelloos En die tyd het jou agtergelaat Was die [...]
Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te se het…. dink aan iemand wat stom is, Voordat jy vandag kla oor slegte smaak van die kos… dink aan diegene wat niks het om te eet nie, Voordat jy vandag kla oor n geliefde wat nie dink, se en doen soos jy van [...]
a Hug Certificate for You!!! If I could catch a rainbow I would do it just for you and share with you it’s beauty on the days you’re feeling blue. If I could build a mountain you could call your very own; A place to find serenity, A place to be alone. If I could [...]
Ry vandag in God se trein met n keuse in watter kompartement jy wil wees: RUS, Een vir vrede en kalmte, Een vir krag en sterkte, Een vir seeninge, Maar as jy nie kies nie, Het jy heeldag om te ry God gee nie om as jy by elkeen n draai wil maak nie. Jy [...]
Mag jou vyande naar word jou drome waar word jou beursie swaar word jou goeie tye nooit klaar word en jy vir altyd deur Liewe Jesus bewaar word!





