LEEF JOU LEWE

Posted: February 2, 2012 in Uncategorized

LEEF JOU LEWE
Niemand is in beheer van jou geluk nie, behalwe jy en jou lewe in God.
Wat ander van jou dink het niks met jou te doen nie.
Moenie jouself te ernstig opneem nie.
Lag vir die simpel dingetjies. Lag vir jouself.
Speel meer speletjies, kyk meer flieks en lees meer.
Moenie jou lewe met ander vergelyk nie.
Droom meer terwyl jy wakker is.
Tyd genees meeste wonde. Gee tyd, tyd!!!
Stap elke dag vir 10minute en glimlag terwyl jy dit doen.
Die lewe is te kort om enige iemand te haat.
Vergewe almal vir alles.
Brand daardie kerse, gebruik die goeie linne, dra die nuwe klere wat hang in die kas.
Moenie aanhou wag vir n spesiale geleentheid nie.
Vandag is spesiaal !!!


 
 Mag jy vandag heeldag jou koffie uit jou Piering drink, omdat jou beker oorloop van Seëninge direk van Bo

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s