Author Archive

LEEF JOU LEWE

Posted: February 2, 2012 in Uncategorized

LEEF JOU LEWE Niemand is in beheer van jou geluk nie, behalwe jy en jou lewe in God. Wat ander van jou dink het niks met jou te doen nie. Moenie jouself te ernstig opneem nie. Lag vir die simpel dingetjies. Lag vir jouself. Speel meer speletjies, kyk meer flieks en lees meer. Moenie jou [...]

7 Klippies

Posted: February 2, 2012 in Uncategorized

 Daar’s sewe klippies in jou sak Deur die Here vir jou ingepak Sodat jy ene weg kan gooi, Vir elke tiende jaar voltooi.    Eerste klippie, geen probleem Die spel sal donkiejare neem Dink ons in ydel kinderwaan Die lewe gaan vir ewig aan    Op twintig waai die tweede klip, Yl van moestas en [...]

Lappie-smous

Posted: November 3, 2011 in Uncategorized

Voor dagbreek een Vrydag sien ek ‘n jongman, aantreklik en sterk, deur Die agterstrate van ons stad loop. Hy trek ‘n karretjie waarop ‘n spul lappe lê.  Hulle lyk pragtig skoon, nuut en helderkleurig. “Lappe! Lappe! Lappe!  Nuwe lappe vir oues!” roep die jongman. “Ek neem Jou stukkende lappe!  Kom ruil dit om vir nuwes.” [...]

25 Junie 2006

Posted: Junie 28, 2011 in Uncategorized

Die 25 Junie was dit  5 jaar terug wat Mike die vreeslike ongeluk gehad het. Boeing 747 runs over SAA ground engineer       Gill Gifford     June 26 2006 at 05:48AM   A South African Airways ground engineer has had to have his leg amputated after he was trapped under the wheels [...]

MISMOEDIGHEID

Posted: Junie 6, 2011 in Uncategorized

Mismoedigheid/ mooiste boodskap Daar word vertel dat die duiwel op ‘n keer bankrot gespeel het en dat hy al sy gereedskap sou verkoop aan enigeen wat bereid was om die regte prys te betaal. Op die aand van die vendusie was al die gereedskap pragtig uitgestal en het die hele bose lot daar gelê: Daar [...]

GOD LUISTER -

Posted: Maart 31, 2011 in Uncategorized

Ek het al vantevore die stuk geplaas, plaas dit weer so mooi!! Ons aanbid ‘n wonderlike, lewendige, liefdevolle God.   GOD LUISTER Elke oggend voordat ek pad vat bid ek en vra die Here om Engele voor my motor uit te stuur. Oudergewoonte toe doen ek dit weer verlede Dinsdag oggend Voordat ek ry. Toe lees [...]

Alle eer aan U ons Hemelse Vader… Hoe dankbaar is ons net nie… My God dat ons mag lewe in die land waarin U ons geplaas het. Om sorgloos te kan uitroep… O Here hoe wonderbaar is u naam…. en u het ons lewe gegee, en lewe in oorvloed het u aan ons gegee…. verniet Want [...]

Hoe om “skerp” te bly!

Posted: February 16, 2011 in Uncategorized

 Ek hoor vanoggend hierdie oulike verhaaltjie van twee houtkappers.  Een was ‘n bejaarde en die ander een nog ‘n jong knapie.  Op ‘n dag het hul besluit om ‘n kompetisie te hou en te kyk wie kan die meeste bome op een dag afkap.   Die jong seun was sterk en fiks en het glad [...]

Walk with Faith

Posted: February 8, 2011 in Uncategorized

Walk with Faith – May thid encourage you always Don’t spend major time with minor people. If there are people in your life that continually disappoint you, break promises, stomp on your dreams, too judgmental, have different values and don’t give their backing during difficult times … that is not a friend. To have a [...]

This is one of the best explanations of why God allows pain and suffering that I have seen… A man went to a barbershop to have his hair cut and his beard trimmed. As the barber began to work, they began to have a good conversation. They talked about so many things and various subjects. [...]