Where did the year go?
Suddenly it is December……again – and we realize that with giant strides we started in January and within a blink of an eye, 2009 is on its’ back!
A big “Thank You” to each and everyone of you, for the huge impact you had on my life this year. Especially for all [...]
Archive for the 'Uncategorized' Category
a Big Thank You !!! and a Merry Christmas to you !
December 8, 2009Goeie More!
December 7, 2009Elke Ster wat jy sien, vertel jou van God se liefde,
Elke sandkorrel noem Sy Genade,
Elke Grashelm Sy Voorsiening,
Mag jy Sy omgee geniet!
Lekker Week!
Blog 1 jaar oud die 5de Desember
December 2, 2009Ek kan nie glo die jaar het so vinnig verby gegaan nie, my blog het ek begin op 5 Desember 2008.
Ek plaas ook weer my heel eerste post:
Amper Einde 2008
Smaak my, hoe ouer n mens word hoe gouer gaan die tyd verby. So is nog n jaar amper verby, hy’t amper sy g— gesien.
n Jaar met [...]
Tequila and Salt
November 26, 2009Tequila and Salt
This should probably be taped
to your bathroom mirror
where one could read it every day.
You may not realize it,
but it’s 100% true.
1. There are at least two people in this world
that you would die for.
2.. At least 15 people in this world
love you in some way.
3. The only reason anyone would ever hate [...]
Twaalf Eienskappe
November 24, 2009IETSIE WAARVAN ONS ALMAL IETS KAN LEER!!!
Twaalf eienskappe om na te streef
Meeste van ons streef daarna om onsself te verbeter. Ons almal maak egter foute, doen verkeerde dinge, en as ons beroemd is laat dit ons koerante beland. Ons maak soms dom besluite en tree verkeerd op. Ja, dis maklik om in die slaggate van [...]
Die “V” in Vriendskap
November 20, 2009Die “V” probeer altyd Verstaan
Hulle is Verdraagsaam,
en sal jou nooit Vergeet nie.
Hulle sal jou nie Vermy nie en deel in jou
Vreugde en Verdriet.
Vriende Vergewe en Vergeet.
Vriende is vol Verrassings.
Vriende kan Vertrou word.
Vriende is nie Vals nie.
n Ware vriend kan nie Vervang word nie.
Sonder vriende is daar nie juis Vreugde.
Om jou Vriende te Vertroetel, is n [...]
God’s 26 Guards
November 16, 2009God’s 26 Guards
Here’s a message that will bring you chills..
Have you ever felt the urge to pray for someone and
Then just put it on a list and said, ‘I’ll pray for them later’?
Or has anyone ever called you and said,
‘I need you to pray for me, I have this need?’
Read the following story that was [...]
Maandag – Voel jy ook so?
November 16, 2009Omgee
November 13, 2009Omgee is ….. n fontein wat spontaan borrel,
n warm hand,
n glimlag,
n mooi hart,
n stil gebed.
Mag hierdie dag vir jou n fontein vol mooi dinge wees!!!





