Archive for Desember, 2008

Happy New Year

Posted: Desember 28, 2008 in Uncategorized

happynewyear-3

Advertisements

Geseende Kersfees

Posted: Desember 25, 2008 in Uncategorized

celtic-christmas-card-mc1-large2

Lekker by die see

Posted: Desember 18, 2008 in Uncategorized

Ek sit heerlik by die see, die eerste week van my vakansie is al verby. Hoop die volgende 2-3 weke gaan vreeslik stadig verby. Ek gaan dit rustig vat volgende week net rus rus rus!!!

Ek hoop julle geniet die vakansie!!amanzimtoti

For to us a child is born, to us a Son is given. His name will be called Wonderful, Counselour, Mighty God, Everlasting Father and Prince of Piece.

Whatvere we need, God has for us

Do you need a counselour? He is the Counselour

Do you need a Father? He is the Everlasting Father.

Do you need peace? He is the Prince of Peace.

It is all wrapped up in the gift of JESUS!

Lord, we pray everyone reading this message. We ask You to protect, bless and provide for them during this special season AMEN

Have a wonderful Christmas!!!!!!!!christmas-tree1

Wat is die nut?!

Posted: Desember 11, 2008 in Uncategorized

cafj0gs3…………..Weet jy toe ek v’oggend wakker word, toe vra ek myself die vraag: “Wat is die nut? Wa’oor gaan die lewe nou eintlik? Is dit nog al’s die moeite werd?” Toe tref dit my: Die antwoord le reg daar om my im my eie kamer!!

Die Waaier se: “Be Cool”!!”

Die Plafon se: “Mik Hoog”!!

Die Venster se: “Kyk na die wereld daar buite!!”

Die horlosie voor die bed se: “Elke minuut van jou lewe is so kosbaar!!”

Die Kombers se: “Soos God belowe in Sy Woord, het Hy jou laasnag beskerm!!”

Die Spieel se:¬†“Jy is uniek in God se oe!!”

Die Kalender se: “Vandag is die 1 ste dag van die res van jou lewe!!”

Die deur se: “Druk hard om jou doel te bereik!!”

Die Mat se: “Gaan af op jou kniee en dank God vir n nuwe dag!!”

……………hoe kon ek so stupid wees!!!

Mag julle n wonderlike dag he!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

xx1tk6vyle

hk_20080207_christmas6