Wat is die nut?!

Posted: Desember 11, 2008 in Uncategorized

cafj0gs3…………..Weet jy toe ek v’oggend wakker word, toe vra ek myself die vraag: “Wat is die nut? Wa’oor gaan die lewe nou eintlik? Is dit nog al’s die moeite werd?” Toe tref dit my: Die antwoord le reg daar om my im my eie kamer!!

Die Waaier se: “Be Cool”!!”

Die Plafon se: “Mik Hoog”!!

Die Venster se: “Kyk na die wereld daar buite!!”

Die horlosie voor die bed se: “Elke minuut van jou lewe is so kosbaar!!”

Die Kombers se: “Soos God belowe in Sy Woord, het Hy jou laasnag beskerm!!”

Die Spieel se: “Jy is uniek in God se oe!!”

Die Kalender se: “Vandag is die 1 ste dag van die res van jou lewe!!”

Die deur se: “Druk hard om jou doel te bereik!!”

Die Mat se: “Gaan af op jou kniee en dank God vir n nuwe dag!!”

……………hoe kon ek so stupid wees!!!

Mag julle n wonderlike dag he!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Kommentaar
  1. Parkes

    Baie dankie vir die vergelyking om mens weer te laat onthou wat is belanrik.

    Mag jy en jou geliefdes ‘n geseende en vreugdevolle kerstyd geniet.

    Groete

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s