Opgedra aan “die brein”

Posted: Januarie 23, 2009 in Uncategorized

male_brain1

Kommentaar
  1. Die Brein sê:

    Ja Elsa my wraak gaan soet wees.Maar eintlik as ek so na die eienskappe kyk is dit eintlik waar.Maar ek aim goed , my orgaan is darem so reguit soos `n potlood.

    Ek nou die dag erens gelees dat jy `n blog het, maar kon nie `n link erens kry nie.Hoekom registreer jy nie op Gravatar nie?Vir `n avatar kan ek `n nude photo van jou kom neem.Ek sal probeer om my te gedra.My vrou gaan lag oor die posting.

    Lekker dag vir jou.

  2. parkes1 sê:

    Brein ek het dan n Avatar, Ai man hoe kyk jy. Ek hoop nie jou brein slat jou nie.

  3. parkes1 sê:

    Ai man kyk nou hoe skryf ek Ek hoop nie jou vrou slat jou nie.

  4. Die Brein sê:

    Dis net my teenwoordigheid op jou blog wat jou en kyk wat maak dit aan jou.

    Maar hoekom is jou avatar nie gelink met jou blog nie?

  5. parkes1 sê:

    O nee hel ek weet nie, ek ken van Avatars nie ek dog as jou prentjie langs jou naam opkom dan het jy nou geregistreer vir n Avatar

  6. Die Brein sê:

    Vra Pagoda hy sal jou mooi se wat om te doe.Jy moet net die website blokkie ook invul by die replygedeelte. https://parkes1.wordpress.com ek dink dit sal dan die mense na jou blog lei.Toets dit op Die Werf.

  7. parkes1 sê:

    Vir die wat hier lees, gaan kyk by http://www.die-werf.co.za waaroor het ek die post geplaas.

  8. Willemau sê:

    Mooi !! Dit is die brein opgesom in al sy glorie !!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s