Weetie (Goeie een die)

Posted: Februarie 4, 2009 in Uncategorized

horse-2

Man sit op die bank en lees koerant.

Sy vrou bekruip hom van agter en slaan hom met n pan oor die kop.

Heel geskok vra hy: F@KIT vir wat was dit?

Vrou: ” Dit was vir die papiertjie in jou broeksak waarop Mary Lou geskryf staan.”

Man: “Ek het perde gespeel en dit was die perd waarop ek gebie het.”

3 Weke later slaan sy hom weer hard oor die kop.

Man: “Goeie F@K en waarvoor was dit nou weer?”

Vrou: ” Jou perd het gebel”.

Kommentaar
  1. Thasia sê:

    Jinne Parkes at last

    Jou blog is stunning girl!!!

    Jy moet kom saam chat by #vriendekring!!

  2. Die Brein sê:

    Mag my vrou nooit uitvind dat ek perde speel en my merrie skielik bel nie. Ek hou nie daarvan om gemoer te word nie.

  3. parkes1 sê:

    Thasia hoe kom ek by vriendekring uit???

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s