Van afsny en kerse

Posted: Februarie 27, 2009 in Uncategorized

baby-chocolaten Jong man kom een aand tuis en sy vrou omhels hom en se “Liefie, ek het goeie nuus. Ek is n maand laat. Ek dink ons gaan n baba kry! Die dokter het my vandag getoets, maar totdat ons sekerheid kry, mag ons vir niemand se nie”

Die volgende dag lui n man van die elektrisiteitmaatskappy die deurklokkie omdat die paartjie nog nie hul rekening vereffen het nie.

Is u Mev Smit? U is n maand laat, weet u?

Hoe weet u dit? stotter die vroutjie.

Wel, Mevrou, dis in ons leer, se die man van die elektrisiteitsmaatskappy.

In julle leer?

Ja, Mevrou

Wel, ek sal eers vanaand met my man praat. Die aand vertel sy vir haar man van die besoek.

Mal van woede storm hy vroeg die volgende oggend na die kantoor van die elektrisiteitmaatskappy.

Wat gaan hier aan? Dis in jul leer dat my vrou n maand laat is!

Hoe weet julle dit? skreeu hy!

Bly net kalm, se die klerk, dis niks ernstig nie. Al wat jy moet doen is om te betaal.

Betaal? En as ek weier?

Wel, Meneer dan is sny die enigste opsie.

En wat van my vrou?

Ek weet nie. Sy sal seker maar n kers moet gebruik.

candle-in-the-dark1

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s