Have a wicked Wednesday!!

Posted: Maart 11, 2009 in Uncategorized

wednesdayMy week het eers vandag begin, ek was so siek die hele naweek (griep) voel bietjie beter vandag. Ek loop weer 12h00 vandag, my man moet die Ortopediese Chirurg sien vanmiddag.

Geniet julle dag verder.

Kommentaar
  1. meermin sê:

    Het nogal gewonder wat van jou geword het!! Sterkte jy moes maar in die bed gebly het vandag ook!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s