My vingerafdrukke!

Posted: Maart 27, 2009 in Uncategorized

Dis rerig mooi en ek deel dit met jou

pray-angel

Here, oral waar ek gaan laat ek vingerafdrukke na,

Op die hande wat ek aanraak, op borde, mure en boeke.

Daar is nie wegkomkans nie, waar ek vat plaas ek n teken

van my identiteit.

Help my Here, om vandag waar ek ookal gaan

hartafdrukke na te laat.

Hartafdrukke van regverdigheid en deernis,

van begrip en liefde, van barmhartigheid en belangstelling.

Hartafdrukke van hartlike vriendelikheid en van opregte betrokkenheid.

Mag my hart n ander hart aanraak, en n afdruk van u liefde laat.

En as iemand sou se:

Jou aanraking het my vandag versterk,

laat hulle agterbly met die wete dat dit

U liefde was wat hul in my ervaar het.

Dit is my gebed vir almal wat hier lees!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s