Plaas Onderbroekies

Posted: Maart 31, 2009 in Uncategorized

underpantsHALLO MA!

Baie dankie vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op die plaas uit meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie by die meisies hier by die varsity uitgelok…

Sannie het my onderbroekie heel aand net stip gesit en bekyk. Dis nou daai een waar voorop staan “SELF-RAISING”. Heel aand nie n oog verroer nie. Sy het later net gese “Dit Werkie!” Wat nie werkie, weet ek nou noggie.

Maar Magriet het haar nou die aand geniet toe ek die een aasngehad het waar voorop staan “ROL DUN UIT” Sy is n handvol en was nogal plesierig. Maar jislaaik is sy nogal rats met daai ou klein handjies van haar.

Al bogger-op wat ek nou nog nie kan verstaan nie, is die klap wat Berta my gegee het gisteraand. Sy verstaan seker nie watse moeite dit is om so n plaasonderbroek te maak nie. Ek het net n uur gekuier en toe ek met my onderbroek wou spog, haak sy af en klap my van die bed af. Ma weet mos daai een waar in rooi staan “IDEAAL VIR VETKOEKE”! Weet nou nog nie wat haar storie was nie, sal hom maar eers bere!

Any-way , Ma, laat dit lekker gaan op die plaas!

Van Pietie

Kommentaar
  1. Wipneus! sê:

    Whahaha😆 ek moet sê hierdie onnie hierbo lyk darem baie sexy!!

    Arme Pietie!!! 😆

  2. parkes1 sê:

    Wipneus ek dink as Pietie hierdie onderbroekie hierbo aangehad het, het die girls gehardloop.

  3. Die Brein sê:

    Ek moet ook `n onnie kry met `n image van `n baba hondjie dan wil almal hom mos vertroetel of hoe se ek.

  4. Die Brein sê:

    Nie almla nie net die girls.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s