Vere ( n Moet lees)

Posted: April 17, 2009 in Uncategorized

vere-6n Hele ruk gelede was daar n artikel in n Tydskrif oor Hansie Cronje se vrou Berta oor n veer. Sodra ek daai artikel opspoor plaas ek dit hier, maar ek het so bietjie gaan google en die artikel gaan basies hieroor, Lees hieronder, hierdie stuk is geskryf deur Wazzup, wat die E-Pos ontvang het van die artikel.

n Artikel waarvan die onderwerp was oor Hansie Cronje se vrou oor hoe sy die stukkies van haar lewe moes optel en hoe swaar sy gekry het na sy dood al het sy sterk voorgekom. Sy vertel toe in die artikel dat sy een aand net nie meer kon aangaan nie. Sy het in die donker voor haar kamervenster, teen die gordyn vir die hele nag gehuil en bid. Toe sy die volgende oggend haar voordeur oopmaak le daar n veer op die stoelkussing op die stoep en n veer op die voordeurmatjie reg voor die deur. Sy en n vriendin het toe in die engelse vertaling van die Bybel die woorde “feather” en “bird” gaan opsoek. Toe kry hul n teks wat daarop neerkom dat die Here haar soos n fyn veertjie sal beskerm. Dit het haar gemoedsrus gegee…

vere-3Op die oomblik het ek nie gedink dat dit so interessant soos die res van die christelie e-mails is nie en dit selfs delete, so het die dae maar verby gegaan en ek het al daarvan vergeet.

Maar vir een of ander rede verslaap die hele huis vanoggend en ek word toe n halfuur later wakker, maar nie net dit nie, my beste tjom wat elke oggend by my kom kuier en dan saam skool toe loop het laat weet dat hy nie vanoggend kan nie en dat ek hom by die skool moet kry, so het ek maar gaan stort ens, en daardie e-mail het all of a sudden in my kop gekom…

Ek het klaar gemaak en skool toe geloop. Oppad het ek gedink aan sekere dinge in my lewe wat rerig waar erg is en n groot las op my en my gesin se skouers… Omdat ek alleen was maak ek toe sommer my oe toe terwyl ek loop en vra die Here om asb saam ons te wees en ons te beskerm, en raai wat? Toe ek my oe oopmaak le daar n pragtige veertjie voor my!!!!!!

vere-9

 

 

 

(Dis nie al nie lees verder)

Dit was nogals pretty amazing! Ag maar so het die dag toe verby gegaan en ek het huis toe geloop. (PS: heel maand lank wonder ek nog of die Here nog deur mense werk want ek hoor nie meer sulke goed nie) Toe ek by ons agterhek instap het die idee my dadelik getref dat ek vir my ma moet bid…. Nou in die eerste plek is my ma n huisagent by Remax en nie by die huis as ek hier kom nie, so hoe kan ek nou?? en ek los dit toe op daardie oomblik… So gaan trek ek uit ens, en sien my ma se kar buite staan. Ek scheme toe, sy’t seker kom eet of iets. En ek gaan toe na haar kamer toe en sien haar onder die komberse le…. Sy vertel toe dat sy’t nou net van haar griep ontslae geraak en vandag eweskielik verskriklik seer het en baie erg griep.DADELIK dink ek toe aan die gedagte dat ek vir haar moet bid. Nou’s ek rerig bang want ek meen, wow, dis my ma! Hoe gaan se jy vir jou ma ” Horie ek moet vir jou bid”?

Ek dog toe, miskien is dit net ek wat laf is en gaan maak toe my Bybel oop ….RAAI WAT?  my oog vang dadelik n sinnetjie wat iets se van “Die Here het die gebede gehoor en die plae was dadelik weg”…. Ek kon nie my oe glo nie! Maar ek dog toe okay, as die Here deur my wil werk is ek fine daarmee! (en glo my dis nogals moeilik om te se: ek sal dit doen! ) Ek het langs haar op haar bed gaan le en vir haar gevra: “Hoe weet jy as die Here met jou praat?, sy het vertel dat dit n sagte gedagte is en jy sal baie rustig voel en vrede… So het ek maar die gesprek gelei en als om die oggend vertel en toe vir haar gese dat ek wil graag vir haar bid…

Ek het gebid en als in die Here se naam geseen en deur die hele gebed was daar hierdie warm/koue/vrede/liefde gevoeling in my (seker die teenwoordigheid van God)… Toe ek klaar was, was daar dadelik n oomblik van stilte voor ek gese het Amen.

Dadelik was my ma se griep weg en veral die vreeeeeeslike pyn en seer!!!!!!!!! DIS AMAZING!

Toe ek haar nou vertel van die Bybelversie wat ek gelees het ens, het ek dit sommer probeer soek om vir haar te wys. Glo dit of nie, dit was weg! Ek het deur die hele Bybel geblaai en dit was nerens!!!!!!

Is die Here nie darem ongelooflik goed vir ons nie??

Ek meen, ek is maar n 13 jarige seuntjie en die Here kies my om sy werk te doen, en dis net omdat ek na daardie stemmetjie geluister het en gehoorsaam was…..

Ek wil dit Baaaaaie duidelik maak dat die Here luister vir jou as jy bid!!!!!

Jy moet net jou lewe reg he en hom in jou lewe toelaat, opstaan vir hom en nie bang te wees om stories soos hierdie vir mense te vertel nie!

Mag julle almal geseend wees!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Ek het self gister hierdie E-mail ontvang

vere-2The painters of these feathers are outstanding but the message below is even better.

God’s Wings –

A little something to put in perspective…

After a forest fire in Yellowstone National Park, forest rangers began their trek up a mountain to access the inferno’s damage.

One ranger found a bird literally petrified in ashes, perched statuesquely on the ground at the base of a tree. Somewhat sickened by the eerie sight, he knocked over the bird with a stick. When he gently struck it, three tiny chicks scurred from under their dead mother’s wings. The loving mother, keenly aware of impending disaster, had carried her offspring to the base of the tree and had gathered them under her wings, instinctively knowing that the toxic smoke would rise.

She could have flown to safety but had refused to abandon her babies. Then the blaze had arrived and the heat  had scorched her small body; the mother had remained steadfast… because she had been willing to die, so those under the cover of her wings would live.

He will cover you with His feathers, And under his wings you will find refuge. (Psalm 91:4)

Kommentaar
  1. Pikkelik sê:

    WOW!!! Maar dit is die waarheid, God werk op ongelooflike maniere…

  2. yolandie sê:

    Dankie !!! Ek het dit nodig gehad.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s