Sneeuwykie

Posted: Mei 22, 2009 in Uncategorized

Eendag lank, lank gelede, was daar n oulike sweet meisietjie met die naam Sneeuwykie.

sneeuwitjie Omdat sy n bietjie vasgedruk en geirriterd gevoel het, het sy uitgesneak en n bietjie by die Kolonade Sentrum gaan rondloop en shop.

Gelukkig nog voor die konstruksie nou die dag in sy moer gedonner het.

Toe sy by die Hotdog stand verby loop, sien sy vir wolf. Natuurlik heeltemal haar melk weggeskrik.

wolf-color-sketch

Paniekbevange kyk sy rond om n lift te bum, aangesien sy haar rok sal vastrap as sy begin weghardloop en haarself in die proses kan beseer en ontbloot, siende dat sy nie panties dra nie.

Dit kan sy nie bekostig nie, want sy behoort nie aan n mediese skema nie want  dis te fokken duur en sy wil okkie almal om haar opgewonde maak nie.

En as gevolg van haar karakter en non-existence van panties, kan sy ook nie haar rok tot bokant die kniee optel nie.

Sy steek toe maar haar duim uit vir n verbygaande motor, maar onttrek gou toe die demand te groot raak en n bolz-up met die traffic veroorsaak.

Sy maak toe maar gatskoon van wolf af en al die fans wat begin aftrek het.

Wat sy nie wis nie is dat wolf eintlik maar net gekom het vir n haarsny.

Dit wys jou n mens moenie in n panic station gaan nie.

Anyway, toe sy haar kon kry, staan sy in die R5.00 winkel waar Liewe Heksie besig is om te shop vir n nuwe besem.

LIewe-Heksie

Haar oue is poer des moers gevlieg.

Geld is maar min met die huidige Ekonomie toestand, jy weet,

en Liewe Heksie is n regte slegte straatvrou wat rooi miere het en orals rondvlieg – nie dat sy n fly by night is nie.

Anyway, Sneeuwykie maak nie ander probleme hare nie.

As gevolg van haar natuurlike oorlewingsinstink gryp sy die besem by Liewe Heksie, spring op en vlieg weg dat jy net hare sien waai.

Sy kies toe die korste pad, by die apteek verby. Gryp sommer n handvol Prozacs vir die senuwees en skreeu agterna: “Ek sal later die rekening betaal”, want hulle het haar adres en weet sy het n skoon rekord.

Anyway, halfpad huistoe begin die besem overheat omdat sy te vinnig gevlieg het.

Sy het  nie gages gehad om na te kyk nie, sy het net so n hot feeling tussen die bene gekry, min wetende dat Liewe Heksie n clever chick  is wat fireproof panties dra.

Die besem gee toe so n hop skiep en jump, tel n misfire op, backfire en daar slaan die hele bliksemse besem aan die brand en Sneeuwykie het mos niks protection nie!

EN DIS WAAR ASPOESTERTJIE VANDAAN KOM!!

ASPOESTERTJIE

Kommentaar
  1. Wipneus sê:

    Whahahahhahaaaaa Parkie jy het my dag gemaak met die storie!!!!

    Dis baie goed geskryf!!! Briljant!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s