Good Morning!!!

Posted: Mei 26, 2009 in Uncategorized

baby angel 5

Gryp die dag en lewe elke oomblik voluit, want jy weet nie wat die dag van more inhou nie.

Aanvaar die uitdagings wat na jou kant toe kom….

baby angel 4

Dis nie maklik wanneer God nie doen wat ons wil he nie,

maar geloof is die oortuiging dat God beter weet en dat

Hy ons deur elke teleurstelling sal dra….

baby angel 1

Die reddingstoue wat God vir jou uitgegooi het en waaraan

jy in die lewenstryd stewig moet vashou is volharding, deursettingsvermoe en moed.

Baby Angel 3

God is die veiligste vesting waarheen jy kan vlug vir hulp en krag.

En die wonderlikste is dat Hy jou liefdevol uitnooi om juis dit te doen…..

baby angle 6

Mag jy n mooi dag ervaar……….

Kommentaar
  1. meermin sê:

    Parkes dit is pragtig!!! Lekker dag vir jou!!

  2. Die Brein sê:

    Howzit Elsa dankie vir die goeie wense van `n mooi dag.Mag jy ook baie gelukkig wees en vrede he.Mooi dag.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s