Rugby Persoonlikheids Tipes

Posted: Junie 10, 2009 in Uncategorized

BULLSDie Bulls Supporter

Jy,as die gemiddelde Bloubul ondersteuner, se IK verskyn agter op die rug van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel tussen jou en die 70 000 ander soos jy.

“Liefling” en “Bloubul” was vooraf in jou memory chip in geprogrameer. Jy ry waarskynlik n

4 x 4, dra “two-tone” hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op enige party.

Gunsteling Voertuig: Enigiets wat duurder as jou buurman s’n is. Waarskynlik n Prado, Mercedes of Audi.

Gunsteling Dop: Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis te probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.

sharks 2 Shark Supporter

Persoonlikheid: Jy is n undercover moffie al het jy n vrou en tien kinders. Jou vrou is heel moontlik ook queer of alternatiewelik n “sex change”. Jy dra Raybans en fokken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom saam met jou oupa.

Gunsteling Voertuig: Onder die dekmantel van “karre is wereldsgoed” ry jy alles wat kak is omdat jy niks beter kan bekostig nie.

Gunsteling Dop: Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies befok!

CHEETAHS SUPPORTER 1 Cheetahs Supporter

Persoonlikheid: Jy gee die konsep “oningelig” n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die “stock exchange” vendusie-krale is, is bewys hiervan.

Gunsteling Voertuig: Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-befok. Selfs jou dogter se nuwe vibrator is diesel-aangedrewe.

Gunsteling Dop: Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer, het shooters veld gewen in jou provinsie.

STORMERS 1Stormers Supporter

Persoonlikheid: Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer, skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens moerse beindruk is met n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou “laidback” lewensstyl is jou verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idee van “foreplay” is n losskrum.

Gunsteling Voertuig:  Iets met wiele, maar verkieslik ronde wiele.

Gunsteling Dop: Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal jy waarskynlik n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.

LIONS SUPPORTERS 1 Lions Supporter

Persoonlik: Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde.

Jy gaan kyk net rugby op ELLISPARK as jou span wen. Ellispark is dus n uiters vreemde planeet vir jou. Anders as spanne se ondertsteuners moer  jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie vyf geslagte sonder vroueslaners.

Gunsteling Voertuig; Enigiets wat maklik gesteel kan word.

Gunsteling Dop: Vodka, Black Label en Cutex-remover.

Kommentaar
  1. parkes1 sê:

    Die een wat hierdie Persoonlikhede uitgedink het, is lyk my glad nie n supporter van enige van die spanne hierbo nie.

  2. Wipneus sê:

    Jip ek wonder ook vir watter span skreeu hy!! 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s