n Lewensles

Posted: Junie 23, 2009 in Uncategorized

rose 5Voordat jy vandag iets negatief en afbrekend vir jou medemens te se het….

dink aan iemand wat stom is,

Voordat jy vandag kla oor slegte smaak van die kos…

dink aan diegene wat niks het om te eet nie,

Voordat jy vandag kla oor n geliefde wat nie dink, se en doen soos jy van hulle verwag nie…

dink aan iemand wat by God smeek vir vriende of n lewensmaat.

rose 6Voordat jy vandag kla oor die ou lewe…

dink aan n kind wat op n sterfbed le,

Voordat jy vandag oor jou kinders kla… dink aan die wat begeer

om “Mamma” of “Pappa” te hoor maar nooit die voorreg sal he nie,

Voordat jy vandag baklei oor jou vui en deurmekaar huis wat iemand nie uitgevee het of

waar n bed nie opgemaak is nie…

dink aan die mense wat op straat bly of onder rommel skuiling moet soek,

rose 3Voordat jy vandag kla oor die afstand wat jy werk toe moet ry…

dink aan iemand wat geen vervoer het en werk toe moet loop,

Voordat jy vandag kla oor jou werk en hoe moeg jy is…..

dink aan die werkloses of gestremdes wat n werk begeer,

Voordat jy daaraan dink om n vinger te wys of te oordeel…

onthou dat nie een van ons sonder sonde en tekortkominge is nie.

Ons moet almal verantwoording doen aan Een Skepper,

Wanneer negatiewe gedagtes vandag dreig om jou depressief te laat voel…

rose 2Glimlag en Dank God dat jy leef,

Die lewe is n geskenk…

Leef voluit…

Vervolmaak vandag in Jesus naam…

Wees vrolik en lag sonder ophou…

Geniet elke oomblik daarvan….

Gee baie liefde…

Want God het hierdie lewe aan jou geskenk!!

red rose 5

Advertisements
Kommentare
  1. Wipneus sê:

    Baie mooi en ware woorde Parkie. Dankie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s