Archive for Julie, 2009

FACEinHOLE

Posted: Julie 31, 2009 in Uncategorized

Gaan speel bietjie hier www.faceinhole.com
Create your own FACEinHOLE

Photofunia

Posted: Julie 31, 2009 in Uncategorized

elsa 22

 

Almal lyk my het al vergeet van Photofunia,

Gaan loer bietjie daar is n paar nuwe prentjies by

om mee te speel.

 

 

 

 

 Gaan loer ook by FACE IN HOLE, ook n lekker speelplek

elsa 21

Just wanted to say Hi!

Posted: Julie 30, 2009 in Uncategorized

HiHello there nice person

Did anyone ever tell you

Just how special you are

The light that you emit

Might even light a star

Did anyone ever tell you

how important you make others feel

Somebody out here is Smiling

about Love that is so real

Did anyone ever tell you that

many times when they were sad

your e-mail made them smile a bit

In fact it made them Glad

For the time you spend sending things

and sharing whatever you find

There are No words to Thank you

But somebody, Thinks You’re fine

Did anyone ever tell you

Just how much they like you

Well, My Dearest Friend

Today I am telling You

I believe that without a friend

you are missing out on a lot!

Don’t be confused by friends and

acqaintances, there is a difference!

Have a nice day, and I’m glad we are friends!

Hope you have a great day!!!

special ocasion 1a Friend of mine opened his wife’s underwear drawer and picked up a silk paper wrapped package:

‘This’ – he said – ‘isn’t any ordinary package’

He unwrapped the box and stared at both the silk paper and box.

‘She got this the first time we went to New York, 8-9 years ago. She has never put it on, was saving it for a special occasion.

Well, I guess this is it. He got near the bed and placed the gift box next to the other clothing he was taking to the funeral house, his wife just died…

He turned to me and said:

‘Never save something for a special occasion.

special occasionEveryday in your life is a special occasion!

Angus Buchan

Posted: Julie 28, 2009 in Uncategorized

angusANGUS BUCHAN – Sjoe dis reguit!

By nico_d 15 JUL, 2009

ANGUS SE WOORDE AS VOLG:

God wil ons nie laat swaarkry nie,

maar as gevolg van ons

ongehoorsaamheid,

sal God goeie dinge,

soos reen,

van ons weerhou.

As jy in ‘n buite-egtelike verhouding is,

gaan na die persoon met wie

jy die verhouding het en sê

“dis verby”.

Vra God om vergifinis.

Mans moet leiding neem

in Boekevat – huisgodsdiens,

dit gee hul vrouens ‘n gevoel van sekuriteit.

As jy na pornografie kyk, stop!

Al moet jy jou T.V. breek en nooit weer

T.V. kyk nie.

As jy suip, hou op!

Niks goeds kom uit die Ooste uit nie..

Belei jou sondes en

vra God om vergifnis,

glo dat Jesus vir jou

saligmaking gesterf het en

jy SAL gered word.

Wat God belowe,

is waar tot in ewigheid.

God belowe dat hy die land sal heel as
ons onsself voor Hom verootmoedig en om vergifinis vra vir ons sondes.

God is nie ‘n mens

dat Hy sal lieg of ‘n skuldgevoel sal hê

oor wat Hy vir ons beskik nie.

Glo God se beloftes!

Veertig persent van die mense

in ons parlement is nie Christene nie.

Ons moet onsself verset

totdat hulle weer die Bybel

in die parlement lees.

Stem dus vir die Christen

en nie vir die party nie.

Mans en vrouens in ‘n huwelik

moet mekaar respekteer.

Die man is die hoof van die huis.

Mans moet hul vroue ordentlik

en met respek behandel en

na hulle omsien en beskerm.

God is so werklik

as die volgende mens wat jy sien.

DIE OORSPRONKLIKE LEGENDE:

mier 1Lank gelede het n mier en n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon.

Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter.

Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang joue wintersaande.

sprinkaan 1Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet waaraan hy behoefte gehad het. Ook het hy, sodra die drang tot paring in hom opgestu het, dit onverwyld met die eerste beste maat bevredig.

Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan, wat hom nie op die winter voorberei het nie, van honger en ontbering omgekom het, en n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agter gelaat het.

Die legende leer mens dus om  hard te werk sodat jy vir jouself en jou kroos kan sorg.

DIE SUID-AFRIKAANSE WEERGAWE:

Die eerste deel van die storie is dieselfde, maar omdat dit in Suid-Afrika afspeel eindig dit nie daar nie……..

Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef.

n Televisiespan maak hulle opwagting en beeldsend tonele van die Mier in sy gemaklike huis met n spens vol kos – en die wereld is stom geslaan.

Hoe is dit moontlik? vra hulle. Moontlik vir die mier om in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing te bly, terwyl die arme sprinkane so ly?

In n oogwink is SASU – die Suid Afrikaanse Sprinkaan Unie – gestig.

Hulle kla die miere aan van ‘spesiediskriminasie’ en beweer dat die Sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking.

Hulle loods n protesoptog voor die mier se huis breek omtrent die hele straat af. Tydens n Televisie-onderhoud se hulle dat indien daar nie gehoor gegee word asasn hulle eise nie, hulle gedwing sal wees tot kriminele lewens. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.

Die GHK – Gryp en Herverdeel Kommissie – regverdig hierdie gedrag deur te se dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor, en onderdrukking van, die sprinkane. Hulle eis dat die miere die Sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hulle aangedoen het, en dat hulle die sprinkane moet vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan n sprinkaan gedoen is.

GATSAK – Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kasdtyding verklaar dat hulle n heilige oorlog teen miere begin.

Die President verskyn op die agt uur nuus en se dat hy alles in sy vermoe gaan doen vir die sprinkane. Die sprinkane wat hulle verdiende welvaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende Die Regering plaas EEVA – Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes – Op die wetboeke, terugwerkend tot aan die begin van die somer. Die mier word beboet omdat hy nie genoegsame groen insekte in dy diens het nie, en omdat hy niks oor het om sy agterstallige belasting mee te betaal nie, vat die Staat sy huis vir herverdeling.

Die verhaal eindig waar die sprinkaan wegle aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Saatshuis waarin hy bly – wat net toevallig die mier se gewese tuiste is – rondom hom inmekaaral omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en eerlikwaar ook glad nie eers omgee nie.

Op die TV – wat hy n paar van sy vriende van n ander mier gesteel het – sien die sprinkaan die President voor n klomp Wilde dansende en luidsingende sprinkane staan en aankondig dat n nuwe era van gelykheid op die veld aangebreek het.

Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is Histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel drie in baie senior posisies met byvoordele – om die Gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlange resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag net op die dae waarop hulle opdaag vir werk – en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd ge-oes het.

Dan is dit weer winter, en te min Gras is ge-oes. En die sprinkane staak en eis n 150% loonverhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie.

Die mier pak sy tassies en emigreer na n ander veld toe waar hy n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en n miljoener word deur kos uit te voer na sy ou veld toe……

My Treasure

Posted: Julie 27, 2009 in Uncategorized

Lucky Dog………

lucky 2

Any who has pets will really like this. You’ll like it even if you don’t and you may even decide you need one!

Mary and her husband Jim had a dog named ‘Lucky’

Lucky was a real character. Whenever Mary and Jim had company come for a weekend visit they would warn their friends to not leave their luggage open because Lucky would help himself to whatever struck his fancy. Inevitably, someone would forget and something would come up missing.

Mary or Jim would go to Lucky’s toy box in the basement and there the treasure would be, amid all of Lucky’s other favorite toys Lucky always stashed his finds in his toy box and he was very particular that his toys stay in the box.

It happened that Mary found out she had breast cancer. Something told her she was going to die of this disease….in fact; she was just sure it was fatal.

She scheduled the double mastectomy, fear riding her shoulders. The night before she was to go to the hospital she cuddled with Lucky…A thought stuck  her…what would happen to lucky? Although the three-year-old dog liked Jim, he was Mary’s dog through and through. If Idie, Lucky will be abandoned, Mary thought He won’t understand that I didn’t want to leave him! The thought made her sadder than thinking of her own death.

The double mastectomy was harder on Mary than her doctors had anticipated and Mary was hospitalized for over two weeks. Jim took Lucky for his evening walk faithfully, but the little dog just drooped, whining and miserable.

Finally the day came for Mary to leave the hospital. When she arrived home, Mary was so exhausted she couldn’t even make it up the steps to her bedroom. Jim made his wife comfortable on the couch and left het to nap.

Lucky stood watching Mary but he didn’t come to her when she called, It made Mary sad but sleep soon overcome her and she dozed.

When Mary woke for a second she couldn’t understand what was wrong. She couldn’t move her head and body felt heavy and hot. But panic soon gave way to laughter when Mary realized the problem. She was covered, literally blanketed, with every treasure Lucky owned! While she had slept, the sorrowing dog had made trip after trip to the basement bringing his beloved mistress all his favourite things in life. He had covered her with his love..

lucky 1

Mary forgot about dying. Instead she and Lucky began living again, walking furter and further together everyday. It’s been 12 years now and Mary is still cancer-free. Lucky he still steals treasures and stashes them in his toy box but Mary remains his greatest treasure.

Remember…..live everyday to the fullest. Each minute is a blessing from God. And never forget…the people who makes a difference in our lives are not the ones with the most Credentials, the most money, or the most awards. They are the ones that care for us.

If you see someone without a smile today give them one of yours! Live simply. Love seriously. Care deeply. Speak kindly. Leave the rest to God.

Dear God, I pray for the cure of cancer.

Amen

In memory of anyone you know that has been struck down by cancer or is still fighting their battle.