So oulike grappie op n Maandag

Posted: Julie 6, 2009 in Uncategorized

blondBaas aan Blond: Weet jy wat ons Besigheid se leuse is…..

Blond antwoord: STOOT

Baas: Wat laat jou so dink?

Blond: Hallooo dit staan op die voordeur!!!

Kommentaar
  1. Meermin sê:

    Hie hie jou blog is great !!!

  2. savanha sê:

    Lekker grappie! hoop mjou middag was nie te stresvol by die lisensie kantoor nie!

  3. demoerin sê:

    Interessante leuse… waar is die besigheid?

  4. parkes1 sê:

    Demoerin ek sal uitvind en die adres aanstuur vir jou

  5. demoerin sê:

    Ek dink nou net weer, shame die blond gaan ‘n harde tyd hê as die office hours onder die leuse op die deur verskyn! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s