So hou God ons vas

Posted: Julie 9, 2009 in Uncategorized

mouse

Kyk net die dingetjie se gesigsuitdrukking – dis so half magteloos, hulpsoekend, vol  vrees.

Hy besef hy is afhanklik van die genade van die hand wat hom vashou.

Is dit nie eintlik hoe ons op Jesus moet vertrou nie?

Ons is so afhanklik van Sy genade en ‘sagtheid’ in ons lewe en dit is wat ons moet uitstraal na ander mense toe.

Ons dien n genadige God wat ons nooit sal seermaak, verlaat of weggooi nie.

Geniet n fantastiese dag in die beskerming van Jesus se hand.

Liewe Jesus, Hou my maatjies styf vas sodat NIKS hulle kan seermaak nie !!

Amen.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s