Naweek

Posted: Julie 10, 2009 in Uncategorized

lekker naweek 3Soos die naweek aan die deur klop en vra om asseblief in te kom. En voordat julle weghol om die vryheid te gaan geniet.

So n paar Ware Woorde…..(hehehe)

Wees dankbaar vir wat jy het.

Wees lief vir jou gesin, familie en vriende.

Moenie toelaat dat jou brein muf nie.

Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie. Sort die kak uit.

Lewe terwyl jy nog lewe het.

Geniet die eenvoudige dinge. Die “image goed” is n pot snot.

As jy wil drink, drink moet dit net nie oordoen nie. Getrek is oraair maar dronk is heavy stupid.

Se vir jou mense dat jy vir hulle lief is, dat jy vir hulle omgee, more trek jy dalk jou hout-jas aan, dan’s dit te laat.

Vrinne geniet julle naweek en wees jouself en wees lief vir jouself.

Kommentaar
  1. ingrid sê:

    Dankie parkes1, mooi naweek vir jou en joue

  2. savanha sê:

    oulik😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s