Boeke is soos vroumense

Posted: Julie 15, 2009 in Uncategorized

vroumense 1Sommiges is dun, ander is dik.

Party is styf en party is slap, sommiges is los…

Een is hoog en ander plat,

Baie is langwerpig, ander vierkantig of square.

Sommiges is besmeer en ander is goed versorg.

Party is duur, anders is goedkoop.

Baie is oop maar n groot persentasie is toe.

Sommiges hanteer maklik, ander is stram en die blaaie sit vas.

Party moet jy ver van jou hou en party moet jy styf vashou.

en ander op jou skoot.

Sommiges is swak gebind, hulle bult oral uit en wys lelike knoppe.

En daar is party wat nie gebruik word nie.

Party moet oorgetrek word en party vertoon beter sonder n omslag.

Jy kry die wat vriendinne is en party wat jy liefhet!

Party se name kan jy nie eers onthou nie.

Party vergeet jy nooit nie.

Begin jy met party dan wil jy hulle nie uitlos nie, en ander wil jy net toeklap.

Party moet verban word en party moet gelees word.

Maar as jy die boek kry wat jy die meeste van hou,

Sal jy hom vir die wereld wys en almal moet saamstem.

Ek is bly ek het n boek gevind soos jy!!!

Ek wil jou vir die wereld wys en sonder twyfel sal hulle met my saamstem

vroumense 2Jy is baie Spesiaal!!

Kommentaar
  1. demoerin sê:

    😆
    As jy darem maar net ‘n vrou soos ‘n boek kon lees.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s