Bietjie humor vir vandag … pasop waarvoor jy vra !

Posted: Julie 17, 2009 in Uncategorized

Jan, n gelowige man, gaan jag.

LEEUIn die bos storm n leeu hom.

Hy bid vinnig en desperaat …

“Here, laat dit n christelike leeu wees”

dis al wat hy uitkry en n paar senuweepoepies.

Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en se:

“Seen Heer die voedsel wat vir my voortgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor.

AMEN.

nice day

Kommentaar
  1. ingrid sê:

    Lekker naweek😀

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s