Lekker lag so op n vrydag

Posted: Julie 24, 2009 in Uncategorized

smile 2Drie sussies ( 7, 5, & 3 jaar oud) sit op hulle hurkies in die tuin en kyk tussen hulle bene in.

Die oudste se: my instink se ek gaan eendag 4 kinders he. Die middelste enetjie kyk en se: my instink se vir my ek gaan 2 kinders he. Die jongste enetjie kyk en se: myne stink ook, maar kan nog nie praat nie.

 

Jannie en Sannie sit in die klas en hulle bespreek vroulike dele, Juffrou vra dat hulle dit moet teken, Sannie trek haar broekie weg en kyk gou,

Jannie skreeu, Juffrou, Juffrou Sannie krip.

smile 1

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s