Angus Buchan

Posted: Julie 28, 2009 in Uncategorized

angusANGUS BUCHAN – Sjoe dis reguit!

By nico_d 15 JUL, 2009

ANGUS SE WOORDE AS VOLG:

God wil ons nie laat swaarkry nie,

maar as gevolg van ons

ongehoorsaamheid,

sal God goeie dinge,

soos reen,

van ons weerhou.

As jy in ‘n buite-egtelike verhouding is,

gaan na die persoon met wie

jy die verhouding het en sê

“dis verby”.

Vra God om vergifinis.

Mans moet leiding neem

in Boekevat – huisgodsdiens,

dit gee hul vrouens ‘n gevoel van sekuriteit.

As jy na pornografie kyk, stop!

Al moet jy jou T.V. breek en nooit weer

T.V. kyk nie.

As jy suip, hou op!

Niks goeds kom uit die Ooste uit nie..

Belei jou sondes en

vra God om vergifnis,

glo dat Jesus vir jou

saligmaking gesterf het en

jy SAL gered word.

Wat God belowe,

is waar tot in ewigheid.

God belowe dat hy die land sal heel as
ons onsself voor Hom verootmoedig en om vergifinis vra vir ons sondes.

God is nie ‘n mens

dat Hy sal lieg of ‘n skuldgevoel sal hê

oor wat Hy vir ons beskik nie.

Glo God se beloftes!

Veertig persent van die mense

in ons parlement is nie Christene nie.

Ons moet onsself verset

totdat hulle weer die Bybel

in die parlement lees.

Stem dus vir die Christen

en nie vir die party nie.

Mans en vrouens in ‘n huwelik

moet mekaar respekteer.

Die man is die hoof van die huis.

Mans moet hul vroue ordentlik

en met respek behandel en

na hulle omsien en beskerm.

God is so werklik

as die volgende mens wat jy sien.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s