Vriende dra mekaar

Posted: Augustus 6, 2009 in Uncategorized

have a happy day 2Goeiemore!!!

As vriende mekaar nie dra nie, mekaar se probleme nie verstaan nie,

mekaar moed inpraat nie,

nie vir mekaar bid

of saam kan skaterlag nie,

Dan staan hulle heel alleen.

ask god 2Hulle moet mekaar raadgee en

aan die hand neem.

Mekaar na die Kragbron lei

waar almal garingdrade is …

Bid vandag vir alle vroue

wat n verskil in jou lewe gemaak het.

pretty faries 1En dankie dat JY n verskil

maak in my lewe !!!

Kyk vandag met nuwe oe na jou ma,

jou dogter, jou suster …

sy is n kunswerk, uniek geskape deur ons

Hemelse Vader … almal met n spesifieke doel.

Se, dankie, vir al die dinge wat

ander vir ons doen

wat ons as vanselfsprekend aanvaar !!!

have a happy day 1Dankie vriende,

dat julle my help om my draadjie weer

met was te smeer en sterk te maak !!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s