Sonneblom – Gedagte vir die dag

Posted: Augustus 19, 2009 in Uncategorized

sonneblomWEES N SONNEBLOM

n Sonneblom kan op die ashoop staan sonder om neer te kyk na die vuilgoed aan sy voete.

Sy kop is altyd gedraai na die warmte van die son.

Mag God se warmte jou ook so trek,

dat jou oe altyd op HOM gevestig bly en jy Sy skoonheid aan die ashoop van die wereld sal vertoon.

Kyk altyd met verwagting op na HOM.

Mooi en Geseende Dag!   

Kommentaar
  1. Smurf sê:

    Hi daar Parkes, gedink ek wil gou kom inloer hier by jou, was nog nooit op jou blog nie, beluit om so bietjie te surf so op my surf board😉 en kom hallo sê!

    Dis so pragtig , het jy dit self geskryf? Ek wil dit asb. vir myself dit copy, as ek mag, ek dink dit is so waar en so goed gestel. Ek gaan beslis aan hierdie woorde dink elke keer as ek ‘n sonneblom sien, van nou af het ‘n sonneblom baie meer betekenis as net ‘n vreeslike pragtige blom!

    En as die son sak dan buig die sonneblom sy hoof nederig om dankie te sê.

  2. parkes1 sê:

    Smurf jy is welkom, en dankie dat jy ingeloer het

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s