Herinner

Posted: September 8, 2009 in Uncategorized

Hierdie is ‘n Herinner pos. Mag jy baie sterk herinner word aan God se nabyheid & Sy liefde.

vuurhoutjie‘n Vuurhoutjie om die vuur aan te steek waarmee ons Hom moet dien.

 

red heart‘n Rooi hartjie herinner my om my naaste lief te hê.

 

 

 

lamp‘n Lampie herinner my om my lig altyd te laat skyn.

 

 

 

rooi blom‘n Blommetjie bring vreugde in my naaste se hart.

 

 

 

spyker 2‘n Spyker om my bewus te maak dat geen pyn van my ooit kan kom by wat Hy vir my moes ly nie.

 

 

red button‘n Knopie herinner my aan die dag toe ek vir Jesus ja gesê het en Hy my aan Hom vasgeknoop het.

 

 

 

red paperclip‘n Skuifspeld om my aan God se genade vas te heg.

 

 

goud lint‘n Goue lint sê dat jou vriendskap vir my goud werd is.

 

 

 

goue muntstuk 1‘n Muntstuk herinner my dat gesondheid en liefde en blydskap nie gekoop kan word nie.

 

 

skulp‘n Skulpie om my te herinner hoe wyd en diep die Here se genade is. Oseane kan ons nie van Hom skei nie.

 

 

 

red stone‘n Klippie sê vir my Jesus is my rots en ek kan by Hom skuil.

 

 

     
Kommentaar
  1. ingrid sê:

    Baie dankie

  2. Wipneus! sê:

    Baie mooi, dankie🙂

  3. Suz sê:

    Dit is baie mooi en so waar.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s