Ek glo … als gebeur met tyd – in – tyd.
Ek glo … in beloftes wat saam maak.
Ek glo … ek sal antwoorde vind wat in my hart le.
Ek glo … in wonder-werke, niks het nog by JESUS verander nie.
Ek glo … in die son al skyn dit nie altyd vir my nie.
Ek glo dat GOD storms stil maak… al woel en gaan dit woes in my lewe.
Ek glo … in liefde wat als bedek.
Ek glo … in GOD selfs as HY stil is want
dan is dit die tyd wat HY my dra.
DAAROM!!
Glo ek …want ek weet die HEER is altyd in beheer.
Advertisements
Dankie, mooi woorde
Dankie EK GLO !!