Hierdie fotos is deur Phibbie geneem !!! Pragtig !!!

Posted: Oktober 8, 2009 in Uncategorized

phibbie 2

Phibbie het hierdie fotos geneem en ook ingestuur vir n foto-kompetsie.

Ek het wel vanoggend n e-mail gekry met die foto van die kosmos, so die foto word gebruik deur iemand , so ek is seker daai e-mail gaan nog by almal uitkom, so as jy dit kry dis Phibbie se foto wat sy geneem het so jaar teug in Nelspruit.

Baie Mooi Phibbie !!!!

Die wat nie vir Phibbie ken nie sy skryf op die-werf. Gaan loer bietjie daar.

 

Die bewoording op die mail lees soos volg:

Net n gedagte om jou dag nog mooier te maak …

Kosmos is genade blomme, jy saai nie, plant nie, gee nie water nie maar as jy kyk staan hul langs die pad.

So is die HERE se GENADE.

Sonder dat jy iets doen om dit te verdien, is dit langs jou pad.

Mag jy dit elke dag so raaksien.

Deel die Here se liefde met andere.

Want Liefde Kosmos Niks !

kosmos phibbie

 

 

 

 

 

 

 

 

 phibbie 1

Kommentaar
  1. meermin sê:

    Wow dit is mooi … lekker middag verder !!

  2. Die Brein sê:

    Niks besonders nie, ek kan dit ook neem.

  3. Dellie sê:

    Pragtige foto’s Phibbs! En jy het daai goud verdien.😉

  4. Phibbie sê:

    Dankie Parkes

  5. Chopper sê:

    Mooi fotos, Phibbie!

  6. Griffel sê:

    Ek het ‘n moer duur kamera en kan nog steeds nie sulke mooi foto’s neem nie.

    Dit wat ek al gelees het van fotografie sê vir my hierdie is goeie foto’s

    Well done!!

  7. Landi sê:

    Baie mooi Phibbs!

  8. Savanha sê:

    Dis baie mooi Phibbs wens ek kan mooi foto’s neem!

  9. ingrid sê:

    Pragtige fotos!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s