Nog fotos wat Phibbie geneem het in Hluhluwe Wildtuin.

Posted: Oktober 9, 2009 in Uncategorized

phibbie 7

 

 

 

 

 

 

 

 

phibbie 6

 

 

 

 

 

 

 

 

phibbie 5

 

 

 

 

 

 

 

 

phibbie 3

 

 

 

 

 

 

 

 

phibbie 4

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hier is die storie:

 

Na Lange wag, letterlik jare is ons wildtuin met die nuwe karretjie. Ek kon letterlik nie wag nie.  Die kar is MOS lekker hoog en dis hoekom manlief hom gekoop het, behalwe virrie feit dat hy mal is oor die kar.  Anyway die gaan nie oor die kar nie, maar oor die wildtuin.

 

Eerstens wil ek net se ons was net by die Hluhluwe Wildtuin.  Dit is vrekdroog daar en daar is net een watergat wat Klein bietjie water ingehad het.  Die veld is horribaal droog en later die middag het die temperatuur sommer gestyg tot 37 grade.  More warm natuurlik.  Ons het nou nie veel diere gesien nie, maar my horison is nou effe verbreed met die blommetoer, so ek het gekyk na blomme, diere en voëls.  Voëls was ook maar min.  Ons het ‘n blou spreeu gesien, tiptolle, 2 wat ek nog nie GE-identifiseer het nie en valkie ook.

 

Ons het ‘n olifant gesien, renosters, kameelperde, nyala en paar rooibokkies.  Die blomme was natuurlik ander ding wat ek sommer uitgeklim en tussen die veld gekyk vir iets wat mooi en die moeite werd was.  ‘n Blom wat my oog vreeslik gevang het was die Sausage Tree se blomme.  Daar is ‘n foto van een.  Ek weet nou nie of julle sal kan sien nie, maar geluk was aan my Kant met ‘n by wat uitgeloop het by die blom toe ek die foto neem.

 

Oor die algemeen was dit ‘n heerlike dag.  Volgende keer sal ons die Umfolozi Wildtuin besoek.

  

Kommentaar
  1. Die Brein sê:

    Nie sleg nie Phibbie ek het net gejoke nou die dag.Eks mal oor Hluhluwe ek was baie daar op n wildsplaas genaamd Sutton en Mhlosinga, gaan boog jag daar.Ek kan nie glo dis so droog daar nie.

    Elsa gaan sê asb iets hier http://die-werf.co.za/?p=3807#comments

  2. Phibbie sê:

    WHATEVER

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s