Die “V” in Vriendskap

Posted: November 20, 2009 in Uncategorized

Die “V” probeer altyd Verstaan

Hulle is Verdraagsaam,

en sal jou nooit Vergeet nie.

Hulle sal jou nie Vermy nie en deel in jou

Vreugde en Verdriet.

Vriende Vergewe en Vergeet.

Vriende is vol Verrassings.

Vriende kan Vertrou word.

Vriende is nie Vals nie.

n Ware vriend kan nie Vervang word nie.

Sonder vriende is daar nie juis Vreugde.

Om jou Vriende te Vertroetel, is n Voorreg.

Dankie vir jou Vriendskap,

Sonder Vereistes en Voorwaardes

Met Liefde.

Kommentaar
  1. ingrid sê:

    Baie dankie vir al die mooi op jou blog wat die mooi in jou weerspieel.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s