Archive for Desember, 2009

Happy New Year!!!

Posted: Desember 31, 2009 in Uncategorized

Celine Dion – Happy Christmas

Posted: Desember 20, 2009 in Uncategorized

Where did the year go?
Suddenly it is December……again – and we realize that with giant strides we started in January and within a blink of an eye, 2009 is on its’ back!
A big “Thank You” to each and everyone of you, for the huge impact you had on my life this year. Especially for all the support and e-mails I received…….without you, I’m sure that 2009 would have been extremely boring.

From my side I wish you all a magical Festive Season filled with Loving Wishes and Beautiful Thoughts .  
 

May 2010 mark the beginning of a Tidal Wave of Love, Happiness and Bright Futures.
And to those who need someone special, may you find that true love
To those who need money, may your finances overflow
To those who need caring, may you find a good heart
To those who need friends, may you meet lovely people
To those who need life, may you find GOD.

Best Wishes

n SPESIALE BOODSKAPPIE AAN AL MY MAATJIES IN DIE “KROEG”

I Like to think that God sends us special friends to share our lives……

very special people we can be ourselves with, talk with, laugh with, hope with, and believe with…..

Friends like you.

I’m sure He knows just how special you are to me,

and right now, I’m hoping that you know too.

EN AL DIE MAATJIES WAT MY BLOG GELEES HET EN BOODSKAPPIES GELOS HET:

Thanks for being my friend ! It’s a blessing to have you in my life !

Goeie More!

Posted: Desember 7, 2009 in Uncategorized

Elke Ster wat jy sien, vertel jou van God se liefde,

Elke sandkorrel noem Sy Genade,

Elke Grashelm Sy Voorsiening,

Mag jy Sy omgee geniet!

Lekker Week!

Blog 1 jaar oud die 5de Desember

Posted: Desember 2, 2009 in Uncategorized

Ek kan nie glo die jaar het so vinnig verby gegaan nie, my blog het ek begin op 5 Desember 2008.

Ek plaas ook weer my heel eerste post:

Amper Einde 2008

Smaak my, hoe ouer n mens word hoe gouer gaan die tyd verby. So is nog n jaar amper verby, hy’t amper sy g— gesien.

n Jaar met baie mooi en hartseer oomblikke.

n Jaar waarin n mens vriende gemaak het………….

Vriende…………… Iets waarsonder geen mens deur die lewe kan gaan nie……. en ek is besonder geseen met n klomp vriende.

Lang vergete vriende wat kom kuier het…………..

Die Nuwe SA……………………..

Hoe mens hulself sien………………….

Daar was ook daardie dae ….. waar almal bo jou, net op jou ge-k-k het.

Jy wou mos……………

Die kry-my-jammer dae……………..

So kom ons nou aan die einde van die jaar en kom kersvader nie skotvry daarvan af nie………

Arme ou man…………….

Die werklike mooi dae……………….

En dit wat werklik saak maak…………

Dankie vir jou vriendskap en die res van 2008 en daarna 2009, daarop voortbou en verbeter.

Mag 2009 vir jul net die mooiste van die lewe inhou en dat die beste van 2008 die slegte van 2009 wees.

Vir die van julle wat oor n paar weke weg gaan op vakansie………

Hoop julle sal lekker uitrus, en die hardwerkendes………………Sterkte,

Ons dink aan julle.