a Big Thank You !!! and a Merry Christmas to you !

Posted: Desember 8, 2009 in Uncategorized

Where did the year go?
Suddenly it is December……again – and we realize that with giant strides we started in January and within a blink of an eye, 2009 is on its’ back!
A big “Thank You” to each and everyone of you, for the huge impact you had on my life this year. Especially for all the support and e-mails I received…….without you, I’m sure that 2009 would have been extremely boring.

From my side I wish you all a magical Festive Season filled with Loving Wishes and Beautiful Thoughts .  
 

May 2010 mark the beginning of a Tidal Wave of Love, Happiness and Bright Futures.
And to those who need someone special, may you find that true love
To those who need money, may your finances overflow
To those who need caring, may you find a good heart
To those who need friends, may you meet lovely people
To those who need life, may you find GOD.

Best Wishes

n SPESIALE BOODSKAPPIE AAN AL MY MAATJIES IN DIE “KROEG”

I Like to think that God sends us special friends to share our lives……

very special people we can be ourselves with, talk with, laugh with, hope with, and believe with…..

Friends like you.

I’m sure He knows just how special you are to me,

and right now, I’m hoping that you know too.

EN AL DIE MAATJIES WAT MY BLOG GELEES HET EN BOODSKAPPIES GELOS HET:

Thanks for being my friend ! It’s a blessing to have you in my life !

Kommentaar
  1. ingrid sê:

    Mag jy rus en vrede en vreugde ervaar in die kerstyd. Baie dankie vir jou liefde en omgee en sommer vir alles.

    PS Ek like jou sneeu erg baie!

  2. Dellie sê:

    ‘n Pragtige boodskappie, dankie Sparkie! En jy weet dat jy net so spesiaal vir my is. Love you longtime!

    Geseënde Kersfees!😉

  3. Phibbie sê:

    Vrede liefde geluk en als wat jy vir jouself en jou familie toewens. Mag volgende jaar vir julle al die geluk in die wereld bring.

  4. Chopper sê:

    Baie dankie vir jou mooi boodskap. Mag jy ‘n baie lekker Kersfees hê.

  5. Savanha sê:

    Hoop jy en jou gesin het ‘n wondelike en vreugdevolle Kerstyd en Nuwejaar Parkes, dit is ‘n voorreg om met jou maatjies te kan wees!😉

  6. meermin sê:

    Geniet jou vakansie en mag Kersfees vol vreugde en liefde ne geluk wees!

  7. Jade22 sê:

    Dankie vir jou vriendskap. Vrede en geluk aan jou en jou gesin die Kersfees. Gelukkige Nuwe Jaar en mag ons vriendskap voortleef in 2010.
    Liefde Groete,😉

  8. Griffel sê:

    ‘n Geseende Kersfees en voorspoed vir die jaar wat voorle vir jou en jou familie.

  9. muffia sê:

    Cool – nou is Kersfees verby – die ou jaar het ampers ampers sy gaai gesien – nou is ons reg vir 2010 – gesondheid, vrede en voorspoed vir jou, Mike en die kinders – tjorts op ‘n lang vriendskap

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s