R.I.P. Marina

Posted: Januarie 27, 2010 in Uncategorized

MARINA

Ek het vanoggend 7uur n oproep gekry van Marina se dogter, wat my ingelig het dat sy oorlede is gisteraand 1:15.

My hart is seer, Ek en Marina was baie goeie vriende, en het 6 jaar saam gewerk, kon altyd op haar staat maak.

Verlede week was sy verskriklik in my gedagtes, Plaas ek haar maar gebel het.

As ek verjaar was sy altyd die eerste een om te bel of sms, kersfees en nuwejaar kan jy maar altyd n sms of foonoproep van haar verwag.

Laaste oproep van Marina ontvang net so voor Nuwejaar, Sy het net na Nuwejaar siek geword het hartaanval en beroerte gehad. Daarna is n hartoperasie gedoen en sy was siekerig tot haar dood.

VAARWEL MARINA, JY WAS MY BESTE VRIENDIN!!

Kommentaar
  1. Ingrid Marais sê:

    Maat ek is seker sy sou net sulke mooi woorde oor jou kon se. ‘n Drukkie vir jou om te se: sterkte.😥

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s