R.I.P. Dolla

Posted: Februarie 19, 2010 in Uncategorized

Rus in Vrede Dolla!

Ons het gister weer slegte nuus ontvang van nog n vriendin wat oorlede is woensdag.

Verlede jaar so Augustus/September het sy uitgevind sy het borskanker, en haar bors is toe sommer dadelik verwyder.

Sy was baie positief, en als het goed gegaan tot en met Maandag, het sy siek geword, hengse pyn in die rug, haar man het haar hospitaal toe geneem, en sy het net agteruit gegaan. Volgens die dokter het die chemie wat sy gekry het haar organe ens baie swak gemaak.

Sy sou nou binnekort gaan vir haar laaste bestraling.

Kommentaar
  1. Jade22 sê:

    Dit is so sad. Jammer om te hoor!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s