Dis Vrydag!

Posted: Junie 18, 2010 in Uncategorized

Nou ja, Meermin vra wat van my geword het, ek werk my oor n mik en kry bittermin kans vir enige iets anders, maar vanoggend besluit om gou weer n nuwe post te doen. Maatjies ek lewe nog hoor!!!!

Kommentaar
  1. Ingrid Marais sê:

    Baie bly om jou nog hier te sien😉 Haal asem en moenie ons vergeet nie.😆 Mooi week vir julle.

  2. Suz sê:

    Een daar is dit ook alweer maandag!!!!!!

  3. Ingrid Marais sê:

    Ja, ek het ook gewonder, maar van die werk verstaan ek baaaaaaaie goed, het jou gou ‘n posduif gestuur. Lekker naweek.

  4. meermin sê:

    Jinne maar jy was omtrent stil. Bly jy is okay!! Toemaar ons is maar net so vrek besig by die werk, kry ook maar min tyd vir blog en blogs lees en comments los.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s